"Instellings"
"Nog"
"Skerm"
"Helderheidvlak"
"Aanpasbare helderheid"
"Optimeer helderheidvlak volgens beskikbare lig"
"Aandbeligting is aan"
"skerm, raakskerm"
"dowwe skerm, raakskerm, battery"
"dowwe skerm, raakskerm, battery"
"dowwe skerm, nag, tint"
"Nagmodus"
"Netwerk en internet"
"Selnetwerk"
"Mobiele data"
"Kry toegang tot data deur selnetwerk"
"Skakel mobiele data af?"
"Datagebruik"
"Datawaarskuwing en -limiet"
"Programdatagebruiksiklus"
"Stel datawaarskuwing"
"Datawaarskuwing"
"Stel datalimiet"
"Datalimiet"
"Beperk datagebruik"
"Jou voertuig se hoofeenheid sal mobiele data afskakel wanneer dit die limiet wat jy gestel het, bereik het.\n\nOorweeg dit om \'n konserwatiewe limiet te stel omdat die datagebruik deur die hoofeenheid gemeet word terwyl jou diensverskaffer die gebruik dalk anders bereken."
"Wi-Fi"
"Skakel tans Wi-Fi aan …"
"Skakel tans Wi-Fi af …"
"Laai tans Wi‑Fi-lys"
"Wi‑Fi is gedeaktiveer"
"Kon netwerk nie vergeet nie"
"Kon nie aan netwerk koppel nie"
"Voeg netwerk by"
"Koppel"
"Wagwoord"
"Wys wagwoord"
"Netwerknaam"
"Voer die SSID in"
"Sekuriteit"
"Seinsterkte"
"Status"
"Koppelspoed"
"Frekwensie"
"IP-adres"
"Wys wagwoord"
"Voer netwerknaam in"
"Voer wagwoord in"
"access_point_tag_key"
- "Swak"
- "Swak"
- "Redelik"
- "Goed"
- "Uitstekend"
"%1$d Mbps"
"2,4 GHz"
"5 GHz"
"Netwerkbesonderhede"
"MAC-adres"
"IP-adres"
"Subnetmasker"
"DNS"
"IPv6-adresse"
"Deurgang"
"Wi‑Fi-voorkeure"
"Skakel Wi-Fi outomaties aan"
"Wi‑Fi aan by gestoorde hoëgehaltenetwerke, soos tuisnetwerk"
"Onbeskikbaar omdat ligging af is. Skakel ""ligging"" aan."
"Skakel Wi‑Fi-opsporing aan?"
"Skakel aan"
"Wi‑Fi-opsporing is aangeskakel"
"Skakel outomaties oor na mobiele data"
"Gebruik mobiele data wanneer Wi-Fi geen internettoegang het nie. Datagebruikheffings kan geld."
"Kom meer te wete"
"Bluetooth"
"Naamlose toestel"
"Saamgebinde toestelle"
"Bind nuwe toestel saam"
"Bluetooth sal aangeskakel word om saam te bind"
"Ontkoppel toestel?"
"Jou voertuig sal van %1$s ontkoppel word."
"Voertuig se Bluetooth-adres: %1$s"
"Toestel se Bluetooth-adres: %1$s"
"Voertuignaam"
"Hernoem hierdie voertuig"
"Hernoem toestel"
"Hernoem"
"Beskikbare toestelle"
"Profiele"
"Bluetooth-saambindversoek"
"Bind saam en koppel"
"Bluetooth-saambindkode"
"PIN bevat letters of simbole"
"Voer die saambindkode in en druk dan Return of Enter"
"Bind saam met %1$s?"
"Gee %1$s toegang tot jou kontakte en oproepgeskiedenis"
"Jy sal hierdie PIN dalk ook op die ander toestel moet invoer."
"Jy sal hierdie wagsleutel dalk ook op die ander toestel moet invoer."
"Moet 16 syfers hê"
"Gewoonlik 0000 of 1234"
"Saambindversoek"
"Tik om met %1$s saam te bind."
"Tale"
"Tale en invoer"
"Sleutelbord"
"Bestuur sleutelborde"
"Teks-na-spraak-uitset"
"Voorkeurenjin"
"Huidige enjin"
"Spraaktempo"
"Toonhoogte"
"Stel terug"
"Klank"
"Luivolume"
"Navigasievolume"
"Luitoon"
"Kennisgewing"
"Media"
"Stel volume vir musiek en video\'s"
"Wekker"
"Foonluitoon"
"Verstekkennisgewingklank"
"Verstekwekkerklank"
"Programme en kennisgewings"
"Wys alle programme"
"Verstekprogramme"
"Programinligting"
"Dwing stop"
"Dwing stop?"
"As jy \'n program dwing om te stop, kan dit wangedra."
"Deaktiveer"
"Aktiveer"
"Deïnstalleer"
"As jy hierdie program deaktiveer, sal Android en ander programme dalk nie meer soos bedoel werk nie."
"Deaktiveer program"
"Toestemmings"
"Weergawe: %1$s"
"Geen toestemmings is verleen nie"
"Geen toestemmings is versoek nie"
"Datagebruik"
"Programdatagebruik"
"Bereken tans …"
- %d bykomende toestemmings
- %d bykomende toestemming
"Bystand en steminvoer"
"Bystandprogram"
"Gebruik teks op die skerm"
"Gee die bystandprogram toegang tot die skerminhoud as teks"
"Gebruik skermkiekie"
"Gee die bystandprogram toegang tot \'n prent van die skerm"
"Outovuldiens"
"Geen"
"Is gekies"
"Die assistent sal inligting oor programme wat tans op jou stelsel gebruik word, kan lees, insluitend inligting wat op jou skerm sigbaar is of toeganklik is binne die programme."
"<b>Maak seker dat jy hierdie program vertrou</b> <br/> <br/> <xliff:g id=app_name example=Google Outovul>%1$s</xliff:g> gebruik wat op jou skerm is om te bepaal wat outomaties ingevul kan word."
"Voeg diens by"
"Ligging"
"Onlangse liggingversoeke"
"Geen onlangse liggingversoeke nie"
"Programvlaktoestemmings"
"Skandering"
"Liggingdienste"
"Wi‑Fi-opsporing"
"Laat programme en dienste toe om enige tyd na Wi-Fi-netwerke te soek, selfs wanneer Wi-Fi af is. Dit kan byvoorbeeld gebruik word om ligginggegronde kenmerke en dienste te verbeter."
"Bluetooth-opsporing"
"Laat programme en dienste toe om enige tyd na toestelle in die omtrek te soek, selfs wanneer Bluetooth af is. Dit kan byvoorbeeld gebruik word om ligginggegronde kenmerke en dienste te verbeter."
"Stelsel"
"Stelselopdaterings"
"Android-weergawe"
"Android-sekuriteitregstellingvlak"
"Model"
"Basisband-weergawe"
"Kernweergawe"
"Bounommer"
"Bluetooth-adres"
"Nie beskikbaar nie"
"Status"
"Status"
"Status van die battery, netwerk en ander inligting"
"Foonnommer, sein ensovoorts."
"Meer oor"
"Android %1$s"
"Bekyk regsinligting, status, sagtewareweergawe"
"Regsinligting"
"Bydraers"
"Handmatig"
"Regulatoriese etikette"
"Veiligheid- en regulatoriese handleiding"
"Kopiereg"
"Lisensie"
"Bepalings en voorwaardes"
"Webaansig-stelsellisensies"
"Muurpapiere"
"Verskaffers van satellietbeelde:\n©2014 CNES / Astrium, DigitalGlobe, Bluesky"
"Derdepartylisensies"
"Kon nie die lisensies laai nie."
"Laai tans …"
- Jy het nou %1$d stappe oor voordat jy \'n ontwikkelaar is.
- Jy het nou %1$d stap oor voordat jy \'n ontwikkelaar is.
"Jy is nou \'n ontwikkelaar!"
"Dis nie nodig nie – jy is reeds \'n ontwikkelaar."
"Ontwikkelaaropsies"
"Terugstellingopsies"
"Terugstelling van netwerk, programme of toestel"
"Stel netwerk terug"
"Dit sal alle netwerkinstellings terugstel, insluitend:"
"Wi‑Fi"
"Mobiele data"
"Bluetooth"
"Vee alle voertuig-e-SIM\'e uit"
"Dit sal nie jou diensplan kanselleer nie."
"Kan nie e-SIM\'e terugstel nie"
"Kies netwerk"
"Stel instellings terug"
"Stel terug?"
"Stel alle netwerkinstellings terug? Jy kan nie hierdie handeling ontdoen nie!"
"Stel instellings terug"
"Netwerkinstellings is teruggestel"
"Stel programvoorkeure terug"
"Dit sal al die voorkeure terugstel vir:\n\n""Gedeaktiveerde programme"\n"Gedeaktiveerdeprogram-kennisgewings"\n"Verstekprogramme vir handelinge"\n"Agtergronddatabeperkings vir programme"\n"Enige toestemmingbeperkings"\n\n"Jy sal geen programdata verloor nie."
"Stel programme terug"
"Programvoorkeure is teruggestel"
"Vee alle data uit (fabriekterugstelling)"
"Dit sal alle data van jou voertuig se beheerpaneel uitvee, insluitend:\n\n""Jou Google-rekening"\n"Stelsel- en programdata en -instellings"\n"Afgelaaide programme"
"Jy is tans aangemeld by die volgende rekeninge:"
"Daar is ander gebruikers op hierdie voertuig teenwoordig."
"Stel voertuig terug"
"Stel terug?"
"Vee al jou persoonlike inligting en afgelaaide programme uit? Jy kan nie hierdie handeling ontdoen nie!"
"Vee alles uit"
"Vee tans uit"
"Wag asseblief …"
"Datum en tyd"
"Stel datum en tyd"
"Stel datum, tyd, tydsones en formate"
"Outomatiese datum en tyd"
"Gebruik netwerkvoorsiende tyd"
"Outomatiese tydsone"
"Gebruik netwerkvoorsiende tydsone"
"24-uurformaat"
"Gebruik 24-uurformaat"
"Tyd"
"Stel tyd"
"Tydsone"
"Kies tydsone"
"Datum"
"Stel datum"
"Rangskik alfabeties"
"Rangskik volgens tydsone"
"Datum"
"Tyd"
"Admin"
"Aangemeld as admin"
"Alle admin-toestemmings"
"Maak administrateur"
"Die gebruiker sal gebruikers kan uitvee, insluitend ander administrateurs, en \'n fabriekterugstelling op die stelsel kan uitvoer."
"Hierdie handeling is nie omkeerbaar nie."
"Ja, maak administrateur"
"Skep nuwe gebruikers"
"Maak foonoproepe"
"Stuur SMS\'e met motor se mobiele data"
"Installeer nuwe programme"
"Deïnstalleer programme"
"Voeg gebruiker by"
"Nuwe gebruiker"
"Voeg nuwe gebruiker by?"
"Wanneer jy \'n nuwe gebruiker byvoeg, moet daardie persoon hul spasie opstel."
"Enige gebruiker kan programme vir al die ander gebruikers opdateer."
"Gebruikerlimiet is bereik"
- Jy kan tot %d gebruikers skep.
- Net een gebruiker kan geskep word.
"Kon nie \'n nuwe gebruiker skep nie"
"Vee hierdie gebruiker uit?"
"Alle programme en data sal uitgevee word."
"Kon nie gebruiker uitvee nie."
"Maak toe"
"Herprobeer"
"Vee laaste gebruiker uit?"
"\'n Nuwe admin-gebruiker sal geskep word as die enigste oorblywende gebruiker vir hierdie motor uitgevee word."
"Alle data, instellings en programme wat met hierdie gebruiker geassosieer word, sal uitgevee word. Jy sal die stelsel weer moet opstel."
"Kies nuwe admin"
"Jy het minstens een admin nodig. As jy hierdie een wil uitvee, moet jy eers \'n plaasvervanger kies."
"Kies admin"
"Gas"
"Gas"
"Wissel"
"Jy (%1$s)"
"Naam"
"Nie opgestel nie"
"Wysig gebruikernaam"
"Gebruikers"
"Toestemmings gegee aan %1$s"
"Rekeninge"
"Voeg rekening by"
"Geen rekeninge is bygevoeg nie"
"Rekeninge van %1$s"
"Sinkroniseer data outomaties"
"Laat programme data outomaties herlaai"
"Skakel dataoutosinkroniseer aan?"
"Enige veranderinge wat jy aan jou rekeninge op die web aanbring, sal outomaties na jou toestel toe gekopieer word.\n\nSommige rekeninge kan ook outomaties enige veranderinge wat jy op die foon maak, na die web toe kopieer. \'n Google-rekening werk só."
"Skakel dataoutosinkroniseer af?"
"Dit sal data bespaar, maar jy sal elke rekening self moet sinkroniseer om onlangse inligting in te samel. En jy sal nie kennisgewings ontvang wanneer opdaterings plaasvind nie."
"Rekeninginligting"
"Voeg rekening by"
"Voeg \'n rekening by"
"Beperkte profiele kan nie rekeninge byvoeg nie"
"Verwyder rekening"
"Verwyder rekening?"
"As hierdie rekening verwyder word, sal al sy boodskappe, kontakte en ander data op die toestel uitgevee word!"
"Kon nie rekening verwyder nie."
"Rekeningsinkronisering"
"Sinkronisering is aan vir %1$d van %2$d items"
"Sinkronisering is aan vir alle items"
"Sinkronisering is af vir alle items"
"Sinkronisering is AF"
"Sinkroniseerfout"
"%1$s laas gesinkroniseer"
"Sinkroniseer tans …"
"Tik om nou te sinkroniseer
%1$s"
"Sinkroniseer nou"
"Kanselleer sinkronisering"
"Sinkronisering ondervind tans probleme. Dit sal binnekort terug wees."
"Sekuriteit"
"Skermslot"
"Geen"
"Patroon"
"PIN"
"Wagwoord"
"Kies \'n slottipe"
"Slotopsies"
"Voer jou patroon in"
"Bevestig"
"Teken oor"
"Gaan voort"
"Herprobeer"
"Slaan oor"
"Stel \'n skermslot"
"Kies jou PIN"
"Kies jou patroon"
"Kies jou wagwoord"
"Huidige skermslot"
"Stel \'n patroon vir sekuriteit"
"Vee uit"
"Kanselleer"
"Jou nuwe ontsluitpatroon"
"Teken \'n ontsluitpatroon"
"Lig vinger op wanneer jy klaar is"
"Patroon is aangeteken"
"Teken patroon weer om te bevestig"
"Verbind minstens 4 kolle. Probeer weer."
"Verkeerde patroon"
"Hoe om \'n ontsluitpatroon te teken"
"Kon nie patroon stoor nie"
"OK"
"Verwyder skermslot?"
"Dit sal enigiemand toegang tot jou rekening gee"
"Voer jou PIN in"
"Voer jou wagwoord in"
"Stel \'n PIN vir sekuriteit"
"Voer jou PIN weer in"
"PIN moet minstens 4 syfers hê"
"PIN is ongeldig; moet minstens 4 syfers bevat."
"PIN\'e stem nie ooreen nie"
"Kon nie PIN stoor nie"
"Verkeerde PIN"
"Verkeerde wagwoord"
"Stel \'n wagwoord vir sekuriteit"
"Voer jou wagwoord weer in"
"Wagwoorde stem nie ooreen nie"
"Vee uit"
"Kanselleer"
"Bevestig"
"Moet minstens 4 karakters lank wees"
"Moet minstens %d karakters lank wees"
"PIN moet minstens %d syfers hê"
"Moet korter as %d karakters wees"
"Moet minder as %d syfers hê"
"Mag net syfers 0-9 bevat."
"Toesteladministrateur laat nie toe dat \'n onlangse PIN gebruik word nie"
"Jou IT-administrateur blokkeer algemene PIN\'e. Probeer \'n ander PIN."
"Dit mag nie \'n ongeldige karakter insluit nie."
"Wagwoord is ongeldig; moet minstens 4 karakters lank wees."
- Moet minstens %d letters bevat
- Moet minstens een letter bevat
- Moet minstens %d kleinletters bevat
- Moet minstens 1 kleinletter bevat
- Moet minstens %d hoofletters bevat
- Moet minstens 1 hoofletter bevat
- Moet minstens %d syfers bevat
- Moet minstens 1 syfer bevat
- Moet minstens %d spesiale simbole bevat
- Moet minstens 1 spesiale simbool bevat
- Moet minstens %d nieletterkarakters bevat
- Moet minstens 1 nieletterkarakter bevat
"Toesteladministrateur laat nie toe dat \'n onlangse wagwoord gebruik word nie"
"Kon nie wagwoord stoor nie"
"Jou IT-administrateur blokkeer algemene wagwoorde. Probeer \'n ander wagwoord."
"Stygende, dalende of herhalende groep syfers word nie toegelaat nie."
"Skermslotopsies"
"%1$s\n%2$s : %3$s dae gelede"
"Voeg vertroude toestel by"
"Vertroude toestelle"
- %d toestelle
- %d toestel
"Jou %1$s sal hierdie motor ontsluit wanneer dit gekoppel is. As iemand jou %1$s vat, kan hulle dalk toegang tot hierdie toestel verkry"
"Bevestig"
"Verwyder vertroude toestel"
"Klaar"
"Gebruik die metgeselprogram om \'n vertroude toestel op te stel. Sodra dit opgestel is, sal jy jou gebruikerprofiel kan ontsluit wanneer jou foon deur die voertuig bespeur word"
"1. Laai die metgeselprogram af op jou foon"
"2. Kies %1$s op jou foon om die toestelle saam te bind"
"Smart Lock kan nie die sekuriteitkenmerke van hierdie toestel bespeur nie. Om jou motor te help beskerm, sal vertroude toestel net jou motor ontsluit kan hou as jy dit reeds ontsluit het. Jou vertroude toestel kan jou motor ontsluit hou wanneer dit naby is, selfs al hou iemand anders dit vas."
"Voeg %1$s as \'n vertroude toestel by"
"%1$s is suksesvol as \'n vertroude toestel bygevoeg"
"%1$s-inskrywing het misluk"
"As jy \'n vertroude toestel byvoeg, sal daar van jou vereis word om volgende \'n stawingsmetode op te stel. As jy nie jou vertroude toestel by jou het nie, sal stawing vereis word om by jou profiel in te gaan."
"Vergeet"
"Koppel"
"Ontkoppel"
"Vee uit"
"Verwyder"
"Kanselleer"
"Backspace-sleutel"
"Enter-sleutel"
"Verlaat demonstrasie"
"Verlaat demonstrasiemodus"
"Dit sal die demonstrasierekening uitvee en \'n fabriekterugstelling op die stelsel uitvoer. Alle gebruikerdata sal verloor word."
"Verlaat demonstrasie"
"WYS AF"
"Kenmerk is nie beskikbaar terwyl jy bestuur nie."
"Kan nie gebruiker byvoeg terwyl jy bestuur nie."